↔
Title: Om die Kategismus: Vraag & Antwoord 42
Duration: 00:18:55
Total Correct Answers:
Current Caption
Correct
Learning Modes
YouTube Video Transcript Hide
Ask AI:
Export as:
Ask AI Result
The ask AI result will appear here..
(00:00:00) Your YouTube transcript will appear here
(00:00:00)
Ek dink uh daar's daar's klomp um
(00:00:03)
dwalinge aangaand. Ek dink die ander een
(00:00:05)
wat mense ook noem is dat hy gaan in 'n
(00:00:08)
diep slaap daar waar jy sterf. Die hemel
(00:00:11)
kry nuwe engels nog een. die klomp
(00:00:13)
wankpersepsies van wat dit eintlik
(00:00:15)
beteken om dood te wees.
(00:00:36)
Goeiedag en welkom by hierdie episode
(00:00:38)
van Om die Woord. In hierdie episode
(00:00:40)
gaan ons kyk na vraag en antwoord 42.
(00:00:43)
Dit is 'n um redelike kort uh vraag en
(00:00:47)
antwoord, maar tog baie belangrik en
(00:00:49)
baie gaan pas. Veral vir mense wat
(00:00:51)
geliefdes aan die dood afgestaan het. So
(00:00:54)
ek gaan net vir ons vraag en antwoord 42
(00:00:56)
lees en dan kan ons gerus daaroor
(00:00:59)
gesels. Hierso saam met my het ons vir
(00:01:02)
my broer Pieter en vir Skalk. En uh ek
(00:01:05)
sê vir hulle baie dankie dat ons lekker
(00:01:07)
saam vandag oor hierdie onderwerp kan
(00:01:09)
gesels. So kom ons kyk na vraag en
(00:01:12)
antwoord 42. Ek sal dit vir ons saam
(00:01:14)
lees.
(00:01:16)
As Christus dan vir ons gesterf het,
(00:01:19)
waarom moet ons nog sterwe?
(00:01:22)
Antwoord: Ons dood is nie 'n betaling
(00:01:25)
vir ons sondes nie, maar slegs 'n
(00:01:28)
afsterwe van die sondes en 'n deurgang
(00:01:31)
tot die ewige lewe. So die die vraag um
(00:01:35)
net om dit in uh al alle verwarring uit
(00:01:39)
te skakel, die vraag vra hoekom as
(00:01:41)
Christus reeds vir ons sondes gesterwe
(00:01:44)
het, moet ons as gelowiges nou nog
(00:01:48)
sterwe uh soos in hierdie lewe sterwe,
(00:01:51)
in hierdie bedeling sterwe. Natuurlik uh
(00:01:54)
weet ons dat omdat Christus vir ons
(00:01:56)
sondes gesterf het en die dood vir ons
(00:01:58)
oorwin het, um
(00:02:01)
het ons nou die ewige lewe. Maar tog
(00:02:03)
gebeur dit dat ons in hierdie bedeling
(00:02:05)
ook nog steeds sterf. Nou die vraag vra
(00:02:09)
hoekom gebeur dit? So maar nou die
(00:02:12)
eerste vraag wat ek het is dan juis
(00:02:14)
hierdie hierdie vraag. Kom ons
(00:02:16)
beantwoord die vraag uh sommer so
(00:02:18)
reguit. Hoekom moet ons as gelewiges
(00:02:22)
as gelowiges nog van hierdie lewe af
(00:02:26)
doodgaan? Watse deel van die Romeine sê
(00:02:28)
die loon op die son? Die loon op die
(00:02:30)
sonde is die dood. So Romeine 6 Romeine
(00:02:34)
4 daar rond aan die begin. Maar daardie
(00:02:37)
stuk verduidelik bloot dat ons het nie
(00:02:40)
meer deel in die ewige dood nie maar met
(00:02:42)
die sondeval die dood in die wêreld
(00:02:45)
ingekom. En om die dood in die wêreld
(00:02:47)
ingekom het, is dit daarso. So dis omdat
(00:02:52)
ons almal gesondig het, moet ons almal
(00:02:55)
nog eendag sterwe. Maar omdat ons in die
(00:02:57)
sonde verlos is, is ons sterwe net 'n
(00:02:59)
oorgang.
(00:03:01)
Maar die wêreld is vorm en die dood is
(00:03:04)
deel van die vervormdheid.
(00:03:07)
>> Misvormdheid. Ja. Skail jy iets daarby
(00:03:10)
sê?
(00:03:11)
>> Nee, ek sal graag wil beaam wat Pieter
(00:03:14)
sê. Ja. ons um ons liggame sterf, maar
(00:03:17)
ons siele um gaan tot in ewigheid in. En
(00:03:21)
later ontvang ons dan ook met die
(00:03:22)
wederkoms van Christus dan ook 'n nuwe
(00:03:25)
liggaam om so ook ons eers in ons nuwe
(00:03:28)
geboorte, ons wedergeboorte um as nuwe
(00:03:31)
mense dan ook so te te bewerkstellig en
(00:03:35)
en te verteenwoordig.
(00:03:37)
>> Ja. Ja. Dis dalk net om net om um wat jy
(00:03:41)
gesê het net meer spesifiek te
(00:03:43)
verduidelik. Hierdie nuwe liggaam wat
(00:03:44)
ons kry is nie 'n heeltemal nuwe liggaam
(00:03:48)
nie. Dis hierdie liggaam wat ons nou in
(00:03:50)
lewe. Hy word net heeltemal vernuwe. En
(00:03:54)
daarom verwys die uh mens daarna as 'n
(00:03:57)
nuwe liggaam. Maar dit is dis hierdie
(00:03:59)
hierdie selfde liggaam. Uh en selfs al
(00:04:03)
het hy tot stof toe uh afgebreek
(00:04:08)
uh in die graf uh kry ons nog steeds
(00:04:11)
word kan die Here uit daardie stof uit
(00:04:13)
uh die liggaam so heeltemal vernuwe. Ja.
(00:04:17)
Nee. So net om die om om maar net te
(00:04:20)
verduidelik wat die kategismus reeds
(00:04:22)
antwoord Pieter om weer by jou aan te
(00:04:24)
sluit. Die die dood wat ons nou in
(00:04:28)
hierdie lewe sterwe, as ek dit so kan
(00:04:31)
verduidelik, is nie uh dat ons nou
(00:04:34)
doodgaan en die ewige dood het nie,
(00:04:36)
omdat ons gelowiges is. Nee, nee, dit is
(00:04:38)
eerder net 'n deurgang na die ewige lewe
(00:04:41)
toe. Iets anders wat die kategismus mooi
(00:04:43)
klem op lê is dat hierdie dood wat ons
(00:04:46)
nou sterwe in in hierdie bedeling is wel
(00:04:49)
nie 'n betaling vir ons sondes nie. Ons
(00:04:52)
moenie dink dat ons deur dat ons nou
(00:04:55)
doodgaan omdat ons gesondig het nie.
(00:04:58)
Pieter jy het tere gesê die dood het in
(00:05:00)
die in die lewe ag in die wêreld ingekom
(00:05:02)
weens die sonde. Maar ons kan nie met
(00:05:05)
ons dode uh ons betaal nie met ons dode
(00:05:09)
die die straf op ons sonde nie. Christus
(00:05:12)
het reeds daardie um straf vir ons
(00:05:15)
gedra. Um so maar ja maar ons omdat
(00:05:19)
omdat sonde in die wêreld ingekom het
(00:05:22)
gaan ons nog steeds dood. Maar ons weet
(00:05:24)
dat vir 'n gelowige is die dood net 'n
(00:05:26)
deurgaan. So ons het nou klaar daaroor
(00:05:29)
begin gesels. Maar ek dink dis belangrik
(00:05:31)
dat ons uh dit mooi deur de deurtrap is
(00:05:35)
wat gebeur met 'n gelowige wanneer hy of
(00:05:37)
sy wel doodgaan voor die wederkoms van
(00:05:40)
ons Here Jesus Christus. Ja ek dink uhus
(00:05:44)
Peter,
(00:05:45)
>> die hemel kry 'n nuwe engel.
(00:05:50)
Ek um dit is gereeld dat mense sulke
(00:05:54)
goed sê, maar maar wat is eintlik die
(00:05:57)
meer die meer korrekte aan?
(00:05:59)
>> Ja. Ek dink uh daar's daar's klomp um
(00:06:02)
dwalinge aangaande ek dink die ander een
(00:06:04)
wat mense ook noem is dat jy gaan in 'n
(00:06:07)
diep slaap in daar waar jy sterf. Uh ek
(00:06:11)
weet nie of dit is wat jy ook wou noem
(00:06:12)
nie Pieter nou. Um maar ja die hemel kry
(00:06:15)
nuwe engels nog een klomp wanpersepsies
(00:06:18)
van wat dit eintlik beteken om dood te
(00:06:21)
wees um as gelowige en ongelowige.
(00:06:25)
Um maar as gelowige um bely ons en word
(00:06:29)
ons ook geleer in God se woord dat ons
(00:06:31)
gaan na die Here toe. En ons sien dit
(00:06:33)
veral met um die kruisiging van die
(00:06:36)
rowers uh saam met Christus. So dan sê
(00:06:39)
Christus vir die rower na die rower sê
(00:06:41)
dink aan my as U in U koninkryk is. Um
(00:06:44)
dan sê Christus dat uh hierdie rower um
(00:06:48)
sal ook in die hemel wees. Um en so kan
(00:06:51)
ons dan die argument voer dat daar waar
(00:06:54)
ons sterf ons liggaam gaan dalk in die
(00:06:55)
aarde in. Maar um ons gees ons nie ons
(00:06:59)
gees nie ons siel um gaan na God toe.
(00:07:05)
>> Mm. Ja. Skalk. Pieter ek gaan jou nou
(00:07:07)
kans gee. Um nee, ons sien dit ook raak
(00:07:10)
in Filppense 1 waar Paulus sê om te lewe
(00:07:13)
is my Christus en om te sterwe is my
(00:07:15)
wins. Want ek sien uit daarna om heen te
(00:07:17)
gaan en om by Hom te wees, want dit is
(00:07:19)
vir my verreweg die beste. So ja, dit is
(00:07:22)
wat gebeur met
(00:07:24)
'n gelowige uh as hy sterwe voor die
(00:07:27)
wederkoms van Christus. Askuus Pieter
(00:07:29)
wil
(00:07:29)
>> Ja. Nee, net verder op die engele
(00:07:31)
gedagte. Mens wil eintlik nie 'n engel
(00:07:33)
wees nie en ons is nie engele nie. Uh
(00:07:36)
die engele is nie erfame van die
(00:07:38)
koninkryk en die van die koninkryk nie.
(00:07:40)
Die engele is nie gaan nie saam met
(00:07:42)
Christus heers nie. Die engele is nie
(00:07:45)
kinders van God soos ons aangenome
(00:07:47)
kinders van God is nie. So ons is
(00:07:49)
eintlik in 'n meer bevoorregte posisie
(00:07:51)
as die engele. En dit is iets om in ag
(00:07:53)
te neem. As iemand sê dat die hemel gaan
(00:07:55)
nuwe engel kry, dan uh het jy vir hulle
(00:07:58)
'n downgrade down as ek so mag praat.
(00:08:02)
Ja
(00:08:03)
>> ja ja. Iets wat 'n mens in ag moet neem
(00:08:06)
wel is dat hierdie is eintlik 'n baie
(00:08:09)
swaarder en meer sensitiewe onderwerp.
(00:08:12)
Um en dis baie moeilik om wanneer iemand
(00:08:15)
namens 'n geliefde aan die dood
(00:08:16)
afgestaan het te probeer hulle teologie
(00:08:21)
uh so hard aanspreek. Um uh maar tog is
(00:08:26)
dit belangrik om te weet wat gaan gebeur
(00:08:28)
want daarin vind ons ware troos. vir
(00:08:31)
wanneer dit dit gebeur. So sommer op
(00:08:34)
daardie nood um wat beteken dit dan vir
(00:08:38)
ons? Wat moet ons dink? Um hoe moet ons
(00:08:40)
dit verstaan wanneer ons 'n medegelowige
(00:08:43)
aan die dood afgestaan het? Um waarin
(00:08:46)
vind ons ons troos? Hoe moet ons daar
(00:08:47)
dink? Pieter jy het klaar begin noem die
(00:08:50)
hemel kry nie 'n engel by nie, maar um
(00:08:52)
soos ons gesê het uh 'n kind van die
(00:08:55)
Here is dan nou by die Here. Um maar hoe
(00:08:58)
moet ons daaroor dink?
(00:08:59)
>> Ja nee dis interessant. Uh daar's ons
(00:09:02)
twee maniere ons daaraan kan dink. Ons
(00:09:04)
weet die gees is by God. Want die ons
(00:09:07)
het vroeër oor gepraat oor die man wat
(00:09:09)
langs Christus gekruisig was vandag nog
(00:09:12)
en sal my in die koninkryk van die
(00:09:13)
hemele wees. Sy gees is direk by God
(00:09:16)
>> in die paradigm. Uh maar dan ook wees
(00:09:19)
lees ons in die nuwe hemel en die nuwe
(00:09:20)
aarde veral in Openbaring. So dus het
(00:09:24)
ons die direkte troos dat ons die
(00:09:27)
afgesorwe geliefde se gees is by God.
(00:09:30)
Hoe die aard van dit is dink ek nie ons
(00:09:33)
weet genoeg oor te praat nie. Maar om by
(00:09:35)
God te wees is heerlik. En ons het ook
(00:09:38)
die verdere troos dat dat uh dat die
(00:09:41)
hemel en aarde gaan vernuwe word en daar
(00:09:45)
watse kapasiteit ookal gaan ons hulle
(00:09:47)
weer sien. Daai is die stuk wat mens oor
(00:09:49)
kan praat en mens gaan hulle weer sien.
(00:09:52)
Die kapasiteit hoe dit gaan wees kan ons
(00:09:54)
nie oor praat volg ons pyn nie. Maar die
(00:09:57)
gees is by God. Dit is heerlik van alle
(00:10:00)
pyn verlos by ons hemelse Vader en ons
(00:10:04)
gaan hulle eendag weer sien. Dit is uh
(00:10:07)
dit daai is genoeg saam met troos.
(00:10:12)
M
(00:10:12)
>> ja. Nee. Um soos jy sê Pieter dit uh dit
(00:10:16)
bied aan ons baie troos om te besef dat
(00:10:19)
um ons geliefdes ons geloof die ons
(00:10:22)
geliefdes wat gelowiges is by die Here.
(00:10:25)
Um en hulle hulle uh ervaar baie uh meer
(00:10:32)
vreugde en meer vrede as wat ons wat nog
(00:10:35)
hier op aarde is um op die op die
(00:10:38)
oomblik van ons wat nog op aarde is um
(00:10:40)
ervaar. Bedoelende dat hulle hulle
(00:10:44)
ervaar die totale teenwoordigheid van
(00:10:46)
die Here daar waar hulle siele by God
(00:10:48)
is. Um waar ons dit nog gebrekkig tot
(00:10:51)
mate toe ervaar. um omdat ons nog daai
(00:10:54)
skeiding het van um van ook uh ons wat
(00:10:59)
nog hier op aarde is tussen al die
(00:11:02)
boosheid van die wêreld. Um
(00:11:06)
maar uh ja
(00:11:08)
>> ja
(00:11:10)
ja nee om om by julle altwee aan te
(00:11:12)
sluit um baie dankie. Nee, is ek dink
(00:11:17)
skulke jy het gepraat van uh baie mense
(00:11:20)
dink dat na die dood gaan jy in 'n diepe
(00:11:22)
slaap en um hulle het half die idee dat
(00:11:25)
daar's 'n onbewustelikheid na die dood.
(00:11:28)
Maar dis ons weet egter dit is nie waar
(00:11:30)
nie. Na die dood is daar 'n
(00:11:32)
bewustelikheid en jy is of bewus daarvan
(00:11:35)
dat jy nie by die Here is nie of jy's
(00:11:37)
bewus daarvan dat jy wel by die Here is.
(00:11:40)
Um so Christus het aan die kruis gesê:
(00:11:44)
"My God, my God, waarom het U my
(00:11:45)
verlaat?" Nou dit gee ons 'n 'n blik in
(00:11:50)
wat die hel eintlik is en so ook wat die
(00:11:52)
hemel eintlik is. Die hel is Gods
(00:11:55)
verlatenheid en die hemel is God se se
(00:11:58)
volle teenwoordigheid. Nie dat God um
(00:12:02)
afwesig is in die hel hoe genaamd nie.
(00:12:05)
Um hierdie godsverlaatenheid beteken nie
(00:12:08)
dat God afwesig is nie. Dit beteken dat
(00:12:11)
God al sy goedheid en al sy genade en al
(00:12:14)
sy liefde daarvanaf ontneem. En al wat
(00:12:17)
oorbly is die is sy aktiewe toorn. Ons
(00:12:20)
sien 'n ietsie daarvan in die
(00:12:21)
priesterlike seën in Numeri 6 waar ons
(00:12:25)
daar staan dat God sy aangesig oor jou
(00:12:27)
sal laat skyn. Dit is God se spesiale
(00:12:31)
seënryke teenwoordigheid.
(00:12:33)
So ons kan daaraan dink dat dat in die
(00:12:36)
hel draai God sy aangesig van jou af
(00:12:39)
weg. Uh en in die hemel laat Hy sy
(00:12:42)
aangesig volledig oor jou skyn. Um ja so
(00:12:46)
in die in die hemel dan ervaar jy God se
(00:12:49)
volledige
(00:12:51)
genade en liefde en besondere
(00:12:53)
teenwoordigheid.
(00:12:55)
Um so en dit is wat vir ons wag vir 'n
(00:12:58)
vir ons uh vir ons siele wag as ons sou
(00:13:01)
sterwe voordat ons Here Jesus Christus
(00:13:03)
weer kom. En Pieter om verder by jou aan
(00:13:06)
te sluit met die nuwe en die nuwe hemel
(00:13:08)
en die nuwe aarde weet ons dat God gaan
(00:13:10)
daar onder sy volk ook woon. Dan gaan
(00:13:13)
ons met verheerlikte liggame op die
(00:13:15)
vernuwe aarde in die nuwe Jerusalem
(00:13:18)
nog steeds in hierdie spesiale besondere
(00:13:21)
teenwoordigheid van die Here wees. Um
(00:13:24)
soveel so dat daar staan in Openbaring
(00:13:26)
dat daar gaan nie 'n kerk wees nie. Um
(00:13:29)
want ons gaan net die heeltyd perfek
(00:13:31)
wees. Ek weet nie of dit sin maak nog so
(00:13:34)
daar gaan tabernakel wees nie. dis so
(00:13:38)
maar een laas
(00:13:41)
en dit is dat wanneer ons uitsien na die
(00:13:44)
lewe na hierdie een na die
(00:13:47)
dan is dit goed om om sekere dinge in
(00:13:50)
jou gedagtes uit te klaar. Uh Pieter jy
(00:13:53)
het baie goed genoem dat ek dink sk jy
(00:13:56)
ook dat alle pyn en lyding en swaarkry
(00:13:59)
gaan verby wees en ons gaan ons
(00:14:01)
geliefdes weer sien. En dit is absoluut
(00:14:05)
wonderlik om uit te sien na hierdie twee
(00:14:07)
dinge. Om uit te sien daarna dat ons nie
(00:14:09)
meer die gevolg van die gevolge van die
(00:14:11)
sonde gaan ervaar nie. en om ook uit te
(00:14:14)
sien daarna om ons geliefdes weer te
(00:14:16)
sien en dat daar 'n eenheid tussen ons
(00:14:18)
gaan wees dat ons op hierdie aarde nooit
(00:14:20)
sal nooit sal raaksien nie. Maar um ek
(00:14:23)
dink wel wat ons moet vir mense sê en
(00:14:25)
ons moet dit in ons harte ook regkry is
(00:14:28)
die ding waarna ons die heel meeste moet
(00:14:30)
uitsien van die naamals is om by die
(00:14:33)
Here te wees. Dit is nie in die eerste
(00:14:35)
plek om verlos te word van die pyn of
(00:14:37)
verlos te word van die lyding nie. En
(00:14:40)
dis ook nie in die eerste plek om ons
(00:14:41)
geliefdes weer te sien nie, maar dis in
(00:14:43)
die heel heel eerste plek om om by die
(00:14:45)
Here te wees. Dit is ons diepste diepste
(00:14:47)
smagte. Um so broers um nog een een
(00:14:51)
laaste vragie en dit is uh moet 'n
(00:14:54)
gelowige bang wees vir die Welek ag dit
(00:14:57)
uh
(00:14:58)
in ag neem die dood is onnatuurlik soos
(00:15:02)
ons aan die begin bespreek en dit is die
(00:15:04)
gevolg van die sonde. Dit is iets wat
(00:15:06)
misvormd is. Dit is iets wat gebreek is.
(00:15:10)
So daai onnatuurlikheid gaan nie weg
(00:15:12)
nie. Ek dink een of ander slim internet
(00:15:15)
wat hier is uh en ek sê nie daai
(00:15:17)
sarkasties nie ek het nou sy naam
(00:15:19)
vergeet maar hy's dis een van die
(00:15:20)
slimmer uh reason ietsie soos dit ek kan
(00:15:24)
nie onthou nie maar het gesê dat
(00:15:26)
Christene wat almal is bang vir die dood
(00:15:28)
ook Christene en daarom leef hulle nie
(00:15:32)
hulle geloof uit nie maar die dood is
(00:15:35)
onnatuurlik dit is dus natuurlik om vir
(00:15:37)
die onnatuurlike bang te wees maar ons
(00:15:40)
kan in dieselfde asem ook sê Ja. Um toe
(00:15:44)
ek nou in Loufontein gewerk het en ek sê
(00:15:46)
hierdie ek weet nie om dit minder hard
(00:15:48)
of blatant te stel nie, maar almal het
(00:15:50)
ewe skielik doodgegaan en toe uh ek oor
(00:15:54)
en oor en oor het mense verseker die
(00:15:56)
dood is nie ons vyand nie. Dit is iets
(00:15:58)
wat seermaak. Dit is iets wat uh wat
(00:16:01)
onnatuurlik is, maar dis nie ons vyand
(00:16:04)
nie, want dit is die deurgang na die
(00:16:06)
ewige lewe toe. So mens kan dit weet en
(00:16:10)
ook
(00:16:10)
>> ja
(00:16:11)
>> uh erken dat dit iets wat wat sleg is,
(00:16:15)
iets wat aards sleg is. sê
(00:16:19)
>> ja ja weens wat Christus vir ons gedoen
(00:16:22)
het kan ons saam met Paulus in 1
(00:16:24)
Korintiërs sê um dink dis 1 Korintiërs
(00:16:27)
15 of 16 sê uh dood waar is jou angel nê
(00:16:31)
so die die angel van die dood is
(00:16:33)
weggevat maar Pieter soos jy tereg gesê
(00:16:35)
het die dood bly bly 'n gevolg van die
(00:16:38)
sonde en dit bly sleg um ja skaal wil jy
(00:16:42)
nog
(00:16:43)
um ja ag ek dink dit is dit is van
(00:16:45)
nature dat ons die dood vrees. Um maar
(00:16:52)
ek dink uh ons kan eintlik sê um ons
(00:16:56)
behoort nie die dood te vrees nie. En ek
(00:16:58)
kan sê alles wat Pieter nou gesê het,
(00:17:00)
ons behoort nie die dood te vrees nie.
(00:17:01)
Veral as al die al die um versekerheid
(00:17:06)
wat ons het in Christus dat daar waar
(00:17:08)
Christus die dood oorwin het um die dood
(00:17:12)
geen meer angel teenoor ons nie. soosing
(00:17:14)
nou sê Frikkie. Um so ons behoort nie
(00:17:17)
die dood te vrees as gelowiges nie. Maar
(00:17:20)
tog is daar daardie daardie um uh
(00:17:23)
worsteling in die gelowige en en elke
(00:17:26)
mens. Maar as hulle oog tot oog met die
(00:17:30)
doog met die dood kyk um en sien die die
(00:17:34)
deur van die dood staan oop en uh wag
(00:17:37)
vir ons elkeen. En so word ons ook met
(00:17:39)
die dood van ons geliefdes ook daaraan
(00:17:42)
herinner.
(00:17:43)
um kan die dood op ons elkeen wag. Maar
(00:17:46)
uh is waar die gelowige en die
(00:17:48)
ongelowige um verskillend kyk na die
(00:17:51)
dood. waar die gelowige het nog die
(00:17:53)
uitkyk dat dit oorwin is vir die
(00:17:56)
gelowige en die ongelowige het
(00:17:58)
ongelukkig nie daardieelfde troos vir
(00:18:00)
hulle nie. Um so dank ook die Here en so
(00:18:03)
leef ons ook dan in dankbaarheid in
(00:18:05)
hierdie lewe wat ons het tot en met die
(00:18:07)
tyd wat vir ons bestem is. Um dat ons
(00:18:10)
nie hoef te vrees nie. Al twyfel ons um
(00:18:14)
in ons harte oor die vrees vir die dood.
(00:18:17)
Um dit ons nie vir die dood te vrees
(00:18:19)
nie.
(00:18:23)
>> Ja. Nee nee baie dankie manne. Um uh dis
(00:18:28)
meer sensitiewe meer swaarder onderwerp
(00:18:31)
wat ons vandag aangespreek het en ek
(00:18:32)
dink ons het dit goed gedoen. Baie baie
(00:18:35)
troosryk ook um die Heiderbergse
(00:18:38)
Kategismus oor een van die dinge in
(00:18:40)
hierdie lewe wat ons deel hartseerste
(00:18:42)
kan maak. So ek sê vir julle baie dankie
(00:18:45)
en uh ek sê vir die kykers ook baie
(00:18:47)
dankie en ons sien julle volgende keer.
