Home Videos

Die Natuur en Skriftuur se Openbaring (YouTube Video Transcript)

Need transcripts for other videos? Try our YouTube Transcript Generator →
Title: Die Natuur en Skriftuur se Openbaring
Duration: 00:42:21
Total Correct Answers:
Current Caption
Correct

Learning Modes

YouTube Video Transcript Hide

Ask AI Result

The ask AI result will appear here..
(00:00:00) Your YouTube transcript will appear here (00:00:00) Psalm 19 (00:00:04) en dan gaan ek ook vir ons (00:00:09) die Nederlandse geloofsbelydenis artikel (00:00:13) 19, (00:00:15) nee liewers artikel 2 voorhou. So ons (00:00:19) lees Psalm 19 uit die Bybel en dan ook (00:00:21) artikel 2, (00:00:23) die middele waardeur ons God ken. Dit is (00:00:26) die onderwerp van die of die titel van (00:00:30) artikel 2. (00:00:45) Psalm 19 (00:00:47) vir die musiekleier 'n psalm van Dawid. (00:00:50) Die hemele vertel die eer van God en die (00:00:53) uitspansel verkondig die werk van sy (00:00:55) hande. Die een dag stort vir die ander (00:00:57) 'n boodskap uit en die een nag kondig (00:01:00) vir die ander kennis aan. Daar is geen (00:01:02) spraak en daar is geen woorde nie. (00:01:04) Onhoorbaar is hulle stem. Hulle (00:01:07) meetsnoer gaan uit oor die hele aarde en (00:01:09) hulle woorde tot by die einde van die (00:01:11) wêreld. Vir die son het hy daar in 'n (00:01:13) tent gemaak en die is soos 'n bruidegom (00:01:16) wat uitgaan uit sy slaapkamer. Hy is bly (00:01:19) soos 'n held om die pad te loop. Sy (00:01:21) uitgang is van die einde van die hemel (00:01:23) af en sy omloop tot by die eindes (00:01:25) daarvan. En niks is verborge vir sy (00:01:27) hitte nie. Die wet van die Here is (00:01:29) volmaak. Dit verkwik die siel. Die (00:01:32) getuienis van die Here is gewis. Dit gee (00:01:34) wysheid aan die eenvoudige. Die bevele (00:01:37) van die Here is reg. Hulle verbly die (00:01:40) hart. Die gebod van die Here is suiwer. (00:01:42) Dit verlig die oë. Die vrees van die (00:01:44) Here is rein. Dit bestaan tot in (00:01:46) ewigheid. Die verordeninge van die Here (00:01:49) is waarheid. Tesame is hulle regverdig. (00:01:51) Hulle is begeerliker as goud. Ja fyn (00:01:54) goud en soeter as heuning en (00:01:56) heuningstoop. (00:01:58) Ook word die kneg daardeur gewaarsku. En (00:02:01) die onderhouding daarvan is groot loon. (00:02:03) Die afdwalinge. Wie bemerk hulle? Spreek (00:02:06) my vry van die wat verborge is. Hou U (00:02:09) kneg ook terug van moedswillige sondes. (00:02:11) Laat dit nie oor my heers nie. Dan sal (00:02:13) ek onbestraflik wees en vry van groot (00:02:16) oortreding. Laat die woorde van my mond (00:02:19) en die oordenking van my hart (00:02:20) welbehaaglik wees voor U aangesig, o (00:02:23) Here, my rots en my verlosser. (00:02:27) En dan artikel 2 (00:02:30) van die NGB, die middele waardeur ons (00:02:34) God ken. So die maniere hoe ons God ken. (00:02:37) En ons kon ons ken God deur twee middele (00:02:42) sê hierdie artikel. Ten eerste deur (00:02:44) middel van die skepping, onderhouding en (00:02:47) regering van die hele wêreld. Dit is (00:02:49) immers voor ons oë soos 'n mooi boek (00:02:52) waarin alle skepsels, groot en klein, (00:02:55) die letters is wat ons die onsigbare (00:02:58) dinge van God, naamlik sy ewige krag en (00:03:00) goddelik goddelikheid duidelik laat (00:03:02) sien. Soos die apostel Paulus sê in (00:03:05) Romeine 1: 20, al die dinge is (00:03:09) genoegsaam om die mense te oortuig en (00:03:12) hulle alle verontskuldiging te ontneem. (00:03:15) Ten tweede maak Hy hom deur sy heilige (00:03:18) en goddelike woord nog duideliker en (00:03:20) meer volkome aan ons bekend en wel (00:03:23) soveel as wat vir ons in hierdie lewe (00:03:25) nodig is tot sy eer en tot die saligheid (00:03:28) van hulle wat aan Hom behoort. (00:03:35) God het (00:03:38) twee boeke gegee (00:03:41) waardeur ons Hom ken en ons noem dit dan (00:03:43) die twee middel, maar dis twee boeke. (00:03:45) Jy't die boek van die natuur en jy't die (00:03:48) boek van die skriftuur, die boek van die (00:03:50) algemene openbaring en die boek van die (00:03:53) besondere openbaring en dit is dan die (00:03:55) skrif. (00:03:56) Hierdie twee boeke staan nie teenoor (00:03:58) mekaar nie. Dis nooit natuur teenoor (00:04:01) genade, die algemene openbaring teenoor (00:04:04) die skrif nie. (00:04:06) Die soewereine God wat Homself wou (00:04:08) openbaar het hierdie twee middele aan (00:04:11) ons geskenk. En deur hierdie boeke kan (00:04:13) ons God ken en weet watter eer Hy besit. (00:04:18) Watter eer Hom toekom. watter eer ons (00:04:21) aan Hom moet gee. (00:04:24) Die heerlikheid wat God besit, hierdie (00:04:26) eer wat God besit is die somotaal van al (00:04:28) sy eienskappe. Wie Hy is. (00:04:32) In die NGB artikel 1 dan leer ons van (00:04:35) hierdieugdes van die Here wie Hy is. En (00:04:38) dit is, Hy is ewig onbegryplik, (00:04:41) onsienlik, onveranderlik, oneindig, (00:04:44) almagtig, volkome wys, regverdig, goed (00:04:47) en die alleroorvloedigste fontein van (00:04:49) alles wat goed is. En dan kan mens (00:04:51) natuurlik nog 'n paar ander ook bysit, (00:04:53) maar die punt is maar net hierdie is die (00:04:57) Here se heerlikheid, wie Hy is. al (00:05:01) hierdie goddelike deugdes of eienskappe (00:05:07) uh dit saam vorm sy heerlikheid. (00:05:12) Dit is mens kan dit ook noem sy (00:05:14) intrinsieke heerlikheid. En dit is (00:05:16) hierdie heerlikheid wat God in die (00:05:18) skepping in die algemene openbaring vir (00:05:21) ons wys en dan ook spesifiek in die (00:05:23) skrif ook vir ons wys. Maar dit skyn (00:05:25) duidelik uit die skepping uit. En dit is (00:05:28) hierdie eer waarvan Psalm 19 vers2 van (00:05:31) ons praat. (00:05:33) Die hemele vertel die eer van God. Die (00:05:35) hemele, die skepping vertel wie God is. (00:05:41) Dis Psalm 19:S 2. So as God hierdie eer (00:05:45) van Hom, hierdie heerlikheid van Hom, (00:05:46) hierdie glorie van Hom aan die hele (00:05:49) mensdom bekend maak, moet die mens (00:05:51) hierdie heerlikheid van God erken en (00:05:54) bevestig. Dit is tog die mens se (00:05:56) hoofdoel. En so word hy verheerlik. Dit (00:05:59) noem ons sy toegeskryfde heerlikheid. (00:06:03) Die heerlikheid wat ons sê Hy het. So hy (00:06:05) het heerlikheid, maar die mens word (00:06:08) opgeroep om te sê ja, dit is die (00:06:10) heerlikheid wat hy het. Dis wie Hy is. (00:06:12) Dit is die eer wat Hom toegeskryf (00:06:14) behoort te word. Dit is die erkenning (00:06:16) wat aan Hom gegee behoort te word. En (00:06:18) dit is tog die mens se hoof doel. Ons (00:06:22) hoofdoel is om God te verheerlik, Hom te (00:06:24) eer en dan gevolglik Hom vir ewig te (00:06:28) geniet. Soos Psalm 73 vers 25 sê: (00:06:32) "Buiten U begeer ek ook niks op die (00:06:34) aarde nie. Buiten U, wie U is, begeer ek (00:06:39) niks op die aarde nie." (00:06:42) Dit is ook dan in die tweede gedeelte (00:06:45) van NGB artikel 2 sal julle sien dan die (00:06:51) tweede middel waardeur ons God ken is (00:06:53) die skrif. En die en die skrif wil ons (00:06:55) uitbring by die eer van God. om te erken (00:07:00) wie die Here is. En ek haal dan daai (00:07:03) tweede gedeelte aan. Die tweede, hierdie (00:07:05) is die tweede middel. Deur hierdie (00:07:07) tweede middel maak Hy hom deur sy (00:07:08) heilige en goddelike woord nog (00:07:11) duideliker en meer volkome aan ons (00:07:14) bekend en wel soveel as wat vir ons in (00:07:17) hierdie lewe nodig is tot sy eer. (00:07:24) Psalm 19 (00:07:26) beskryf hoe God se heerlikheid op twee (00:07:29) maniere gekommunikeer word. Deur die (00:07:30) skepping en deur die woord. deur die (00:07:33) natuur en deur die skriftuur, die (00:07:36) algemene openbaring, die skepping, die (00:07:38) wêreld. En die tweede middel is die (00:07:41) spesiale openbaring, die Bybel, die (00:07:43) Woord. En daarom is die Psalm 19 is (00:07:47) seker die baie duidelikste manier van (00:07:49) hoe uh die skrifgedeelte wat wys hoe die (00:07:53) Here op hierdie twee middele Homself (00:07:55) bekend maak. Psalm 19 vers1 tot 7 lees (00:07:59) ons daarvan hoe God sy heerlikheid deur (00:08:03) die skepping kommunikeer. En dan en dan (00:08:06) vanaf vers 8 van Psalm 19 is dit God wat (00:08:10) sy heerlikheid kommunikeer deur die (00:08:12) woord. So kom ons kyk eers na daardie (00:08:14) verse een tot se van Psalm 19. (00:08:19) Dit is 'n psalm van Dawid. Dawid en die (00:08:22) en die hemele vertel die eer van God en (00:08:24) die uitspansel verkondig die werk van sy (00:08:27) hande. Die hemele vertel en die (00:08:30) uitspansel verkondig. (00:08:33) Daar's 'n preek wat besig is om te (00:08:35) gebeur. (00:08:37) Hier is weereens 'n vorm van (00:08:40) personifikasie. Die hemele, dis nou die (00:08:42) son, die sterre en die planete vertel (00:08:45) soos wat 'n mens sal vertel. (00:08:48) Die uitspansel. Dis nou die wolke, die (00:08:50) weer, die lig verkondig soos wat 'n mens (00:08:53) sal verkondig. (00:08:55) Verder is die hemel en die uitspansel (00:08:58) wat ons noem 'n 'n sinekdoge. (00:09:01) Daar word 'n gedeelte van 'n groter (00:09:04) geheel genoem wat dan staan vir die (00:09:07) groter geheel. En so staan die hemel en (00:09:10) die uitspansel vir die hele skepping. Is (00:09:14) 'n gedeelte van die geheel wat dan wys (00:09:17) na die geheel. (00:09:19) Elke gedeelte (00:09:21) van hierdie vers vertel dieselfde (00:09:23) waarheid. En daardie waarheid is dat die (00:09:26) natuur duidelik aan elke mens getuig van (00:09:30) God se heerlikheid. (00:09:33) Om ons aandag te vestig op hierdie uh (00:09:36) hoe duidelik die skepping van God (00:09:37) getuig, word daar nie net bloot gesê dat (00:09:39) die hemel God se eer wys nie, maar dit (00:09:42) gaan verder. Die hemele vertel, die (00:09:44) hemel verkondig. Dis nie net die hemele (00:09:47) wys die Here se heerlikheid nie. Daar is (00:09:50) hierdie duidelike (00:09:52) boodskap, preek wat besig is om um (00:09:57) gepreek te word. (00:10:00) Die skepping is nie net besig om passief (00:10:02) te staan en te wag dat mense God leer (00:10:05) ken nie. Dis nie dat mense nou na die (00:10:08) skepping toe gaan en die grond op (00:10:10) opgrawe en dan gaan hulle die Here leer (00:10:12) ken nie. Nee, is die Here is besig om (00:10:15) aktief duidelik en die manier hoe Hy (00:10:17) hierdie skepping regeer en onderhou dat (00:10:22) Hy besig is om 'n preek te lewer. (00:10:28) Ons sien dit daar in die eerste gedeelte (00:10:29) van NGB artikel 2 dan sê dit ten eerste (00:10:32) deur middel van die skepping, (00:10:33) onderhouding en regering van die hele (00:10:35) wêreld. Dit is hoe ons die Here leer (00:10:37) ken. En onthou hierdie is aktief. Dis (00:10:39) wat die Here besig is om te doen. Dit is (00:10:41) immers voor ons oë soos 'n mooi boek (00:10:45) um waarin alle skepsels, groot en klein (00:10:48) die letters is. Soos so dis hierdie dis (00:10:52) hierdie film wat voor ons afspeel. (00:10:56) Die skepping, die skepsels is hierdie (00:10:58) letters (00:10:59) wat ons die onsigbare dinge van God, (00:11:02) naamlik sy ewige krag en goddelikheid (00:11:04) duidelik laat sien. Soos die apostel sê (00:11:08) in Romeine 1: 20, al die dinge is (00:11:10) genoegsaam om die mense te oortuig en (00:11:14) hulle alle verontskuldiging te ontneem. (00:11:17) Nou wat hierie wat hier gesê word is die (00:11:20) Here kommunikeer duidelik. Die mens is (00:11:22) die probleem. (00:11:24) So almal kan teoreties tot die (00:11:26) oortuiging kom wie God is. Maar as (00:11:29) gevolg van sonde natuurlik en die (00:11:31) vervallendheid van die mens verwerp die (00:11:34) mens hierdie openbaring van die Here. (00:11:37) Maar uiteindelik elke mens wat voor die (00:11:39) Here se regterstoel um verskyn gaan (00:11:42) sonder verontskuldiging wees. Daar gaan (00:11:45) geen rede jy kan nie jy gaan nie kan sê (00:11:47) ek het nie die Here geken nie. Ek het (00:11:49) nie eers geweet daar is 'n God nie. (00:11:53) Hierdie skepping is besig om die Here se (00:11:56) eienskappe sy heerlikheid te verkondig (00:12:01) en met indringendheid. Dit is eintlik (00:12:04) wat hier gekommunikeer word. die die (00:12:07) hemele vertel en die uitspansel (00:12:08) verkondig. As jy kyk in die aand na die (00:12:10) hemel en daar is nie wolke nie, sien jy (00:12:12) die sterre, dan het jy bietjie van 'n (00:12:14) smaak van hierdie hierdie asemrowendheid (00:12:18) van hoe die Here die skepping regeer en (00:12:22) onderhou. (00:12:25) En hierdie kommunikasie en hierdie (00:12:27) bekendmaking van die Here wie Hy is, (00:12:30) vermeerder elke dag. Dis ook (00:12:32) interessant. En ons sien dit daar in (00:12:34) vers 3. Die een dag stort vir die ander (00:12:37) 'n boodskap uit en die een nag kondig (00:12:39) vir die ander kennis aan. En mens sien (00:12:41) dit tog as jy nou begin geskiedenis lees (00:12:44) en jy sien al die uh wonderlike (00:12:47) natuurverskynsels in die verlede, selfs (00:12:49) natuurrampe, dan jy jy kry dan dis mos (00:12:52) dis is mos 'n 'n ding wat vermeerder. (00:12:56) So die Here is besig om hoe langer hoe (00:12:58) meer hierdie boodskap oor Homself uit te (00:13:01) basuin. (00:13:04) Elke nuwe dag wys meer oor die bestaan (00:13:07) en die heerlikheid van God. En die dag (00:13:10) en die nag praat dieselfde taal. Sê (00:13:13) presies dieselfde. God bestaan. Eer Hom. (00:13:17) En hierdie boodskap van God se eienskap (00:13:19) is sy krag en sy goddelikheid word (00:13:22) duidelik gekommunikeer. Dit is 'n dis 'n (00:13:25) klankklose preek. Vers 4 sê daar is geen (00:13:28) spraak en daar is geen woorde nie. (00:13:31) Onhoorbaar is hulle stem. Maar dis baie (00:13:34) duidelik. Dit is 'n preek. Die een dag (00:13:36) stort vir die ander 'n boodskap uit. Hoe (00:13:38) werk dit? Dink maar aan iemand wat uh (00:13:42) wat doof is. Hy kan nie hoor nie, maar (00:13:45) hy kyk na iemand wat praat en hy sien (00:13:47) die lippe wat beweeg. So dan lees hy mos (00:13:49) die lippe. So dis 'n preek. Hy kan (00:13:50) duidelik hoor die persoon praat. Jy weet (00:13:52) en hy preek en hy kan sien die aksie van (00:13:54) hierdie persoon en hierdie dowe persoon (00:13:56) kyk na die na die persoon maar in die en (00:13:59) die en daar word aan hom gekommunikeer. (00:14:00) En dit is amper hoe ons dan na die (00:14:03) skepping um kyk die die mens. (00:14:07) Wel moet ek ook net hierso noem dat (00:14:12) as die as die Nederlandse (00:14:14) geloofsbelydenis sê dat dit is die (00:14:16) middele waardeur ons God ken, (00:14:19) dan sê dit spesifiek waardeur ons die (00:14:23) Here ken. En daai ons volgens die (00:14:25) Nederlandse geloofsbelydenis (00:14:27) is die gelowiges. (00:14:30) Dis dis eintlik baie belangrik. (00:14:33) Later in hierdie eerste gedeelte van die (00:14:36) NGB 2 dan praat dit van um al die dinge (00:14:39) is genoegsaam om die mens (00:14:42) om die mense te oortuig en hulle alle (00:14:44) verontskuldiging te ontneem. So die (00:14:46) implikasie hierso is die natuurlike mens (00:14:48) al sien hulle die verkondiging van die (00:14:50) Here se heerlikheid uit die skepping uit (00:14:53) um erken hulle dit nie. Hulle kan dit (00:14:56) hulle kan dit sien. Dit kom duidelik na (00:14:58) hulle toe, maar hulle erken dit nie. Dit (00:15:01) is ons, die gelowiges. (00:15:04) En dit is net deur die tweede middel wat (00:15:08) ons dan kom eintlik by die geniet van (00:15:10) die eerste middel, (00:15:12) die geniet van die Here se eienskappe (00:15:15) deur die natuur. (00:15:19) So hierdie (00:15:22) die volgende vraag is seker maar goed so (00:15:24) word hierdie skeppingsspreek net gehoor (00:15:27) en gesien deur sekere mense en op sekere (00:15:29) plekke (00:15:31) Psalm 19 vers 5 is eintlik duidelik. (00:15:35) Nee, hulle dit is nou die hemel en die (00:15:37) uitspansel se meetsnoer se lyn. Uh jy (00:15:42) kan eintlik sê sy woorde gaan uit oor (00:15:44) die hele aarde en hulle woorde tot by (00:15:47) die einde van die wêreld. Daar is geen (00:15:50) plek. (00:15:52) Hierdie lyn is nie te kort nie. Die lyn (00:15:53) gaan oor die hele aarde. Oral is dit (00:15:57) bekend wie die Here is. (00:16:00) Die stem van God gaan uit oor die hele (00:16:02) aarde. Selfs die kleinste deeltjie van (00:16:04) die skepping. Want elke gedeelte van die (00:16:06) aarde aarde is 'n getuienis van God se (00:16:09) handewerk. Elke mens sien God se stem in (00:16:12) die skepping. En dit en dit was nog (00:16:13) altyd so. Daarom dat Paulus hierdie vers (00:16:16) van hierdie vers 19 vers 5 uh daai (00:16:19) eerste gedeelte in in Romeine 10 vers 18 (00:16:22) aanhaal om te wys dat die dat alle mense (00:16:25) selfs heidene God duidelik in die (00:16:27) skepping kan sien. Romeine 10:18. Oor (00:16:31) die hele aarde het hulle stem uitgegaan (00:16:33) en tot by die eindes van die wêreld (00:16:35) hulle woorde. (00:16:38) En nou om die punt huis toe te dryf (00:16:39) gebruik Dawid hierso in Psalm 19 weer 'n (00:16:41) beeld weer 'n 'n sinek doe gee om te wys (00:16:46) hoe duidelik die skepping van God se (00:16:47) heerlikheid getuig. So hy gebruik die (00:16:51) son as 'n gedeelte van die skepping om (00:16:55) te wys na die skepping. Hoe duidelik die (00:16:57) skepping kommunikeer. (00:17:00) Hoor ook hierdie personifikasie. Die vir (00:17:02) die vir die son het hy daar in 'n tent (00:17:04) gemaak. Die son is in die hemel gesit. (00:17:07) Sonder om in detail te gaan om al die (00:17:09) sterre en die planete te beskryf en so (00:17:11) die die grootheid van die skepping te (00:17:13) beskryf. Wys Dawid net op die son en die (00:17:16) pad wat hy loop. En sodoende word alle (00:17:18) mense sonder verskoning gelaat oor die (00:17:22) werke en eienskappe van God. (00:17:25) Daar word op drie eienskappe van die son (00:17:27) gewys. Sy sy skoonheid, dis nou die (00:17:30) skoonheid van die skepping. Dan die (00:17:32) sekerheid van die son, sekerheid van die (00:17:35) die die skepping en dat dit die (00:17:36) heerlikheid van God kommunikeer en die (00:17:39) sterkte van die son. (00:17:42) Vers 6a sê: "En die hierdie son is soos (00:17:45) 'n bruidegom wat uitgaan uit sy (00:17:48) slaapkamer uit." Hierdie wys op die (00:17:50) skoonheid van die son. Die som, die son (00:17:52) kom uit die slaapkamer soos 'n bruid en (00:17:55) uit die kamer waar hy gereed gemaak het (00:17:59) vir die troue. Hierdie um is soos 'n (00:18:02) bruidegom liewers. hierdie hierdie soos (00:18:04) hierdie troue en hierdie bruidegom kom (00:18:08) uit daardie daardie kamer waar hy nou (00:18:12) gereed gemaak is. Netjies, opgeruimd, (00:18:14) gloeiende uitgevat. (00:18:17) En die van julle wat al betroues was en (00:18:19) die persoon die man geken het wat nou (00:18:21) trou bruidegom (00:18:24) dan u het hom geken. Hy was 'n bietjie (00:18:26) gewoonlik bietjie grof en 'n bietjie (00:18:28) onnetjies voor die tyd. Maar as hy daar (00:18:29) uit daai uh kamer uit kom om te gaan (00:18:33) trou dan sien jy sjoe hierdie ou is (00:18:34) netjies uh opgeruimd, gloeiend, (00:18:37) uitgevat. Dis so mooi beeld wat gebruik (00:18:40) word. (00:18:42) Net so is die heerlikheid van God. Die (00:18:43) eienskappe van God skoon, mooi, pragtig, (00:18:46) vlekkeloos. (00:18:48) Elke mens kan kan sien dat God mooi is. (00:18:54) Romeine 1: 20. Want sy onsigbare dinge (00:18:57) kan van die skepping van die wêreld af (00:18:59) en sy werke verstaan en duidelik gesien (00:19:02) word, naamlik sy ewige krag en (00:19:04) duidelikheid ag en goddelikheid sodat (00:19:07) hulle geen verontskuldiging (00:19:09) het nie. Die mens het geen (00:19:11) verontskuldiging nie. Die mens kan God (00:19:14) ken. (00:19:18) Vers 6b, die tweede gedeelte van vers 6 (00:19:22) sê hy is bly soos 'n held om die pad te (00:19:25) loop. Vers se sy uitgang is van die (00:19:27) einde van die hemel af en sy omloop tot (00:19:29) by die eindes daarvan. Daar's hierdie (00:19:31) daar's hierdie sekerheid van die son. (00:19:33) Daar's geen twyfel aan die pad wat die (00:19:35) son sal loop nie. Hy kom van die een (00:19:36) kant af, gaan na die ander pad, na die (00:19:39) ander kant toe. Daar's daar's niks gaan (00:19:41) hom stop op hierdie pad nie. Hy kom op (00:19:43) en hy gaan onder. Sy pad is vasgestel. (00:19:45) Daar's geen wind, geen aardbewing, geen (00:19:47) orkaan. (00:19:49) Geen tornado keer sy pad nie. Die son (00:19:51) gaan net aan en hy word nie moeg nie. En (00:19:53) so is dit die heerlikheid. So is dit met (00:19:56) die heerlikheid van God. Dit word nooit (00:19:57) moeg nie. Dit is vasgestel. Niks kan dit (00:20:00) keer nie. Dit gaan net voort en dit word (00:20:01) verkondig deur die skepping. En dan en (00:20:04) dan aan die einde van vers se en dit en (00:20:06) niks is verborge vir sy hitte nie. Dis (00:20:09) die sterkte van die son. Die die (00:20:11) deurdringendheid van die son. Die (00:20:13) deurdringendheid van die Here se (00:20:15) heerlikheid. Die son is altyd aan die (00:20:17) werk en hy gee hitte en lewe aan wie dit (00:20:19) nodig het waar dit op val. En so is dit (00:20:22) met die eer van God. Die heerlikheid van (00:20:25) God val op elke mens sodat elkeen bewus (00:20:28) is van God se werk. (00:20:31) Maar (00:20:32) die skepping verkondig geen verlossing (00:20:36) nie. Die skepping verkondig nie hoe ons (00:20:40) as sondaar mense met die Here versoen (00:20:43) kan word nie. Die die skepping (00:20:47) kan wel sê ons het te doen met 'n (00:20:49) toornige God. Ons het 'n God wat (00:20:53) sonde moet straf. (00:20:58) Skepping verkondig duidelik wie God is (00:21:00) en dat Hy aanbid moet word. (00:21:04) Skepping wys duidelik dat die mens onder (00:21:06) die oordeel van God is, maar daar is (00:21:08) geen boodskap van redding nie. (00:21:12) Geen boodskap van redding nie. Jy gaan (00:21:15) nie die situasie kry waar iemand in die (00:21:17) Amazone (00:21:19) na die skepping ondersoek en uiteindelik (00:21:21) kom tot hierdie insig van dat hy tot die (00:21:26) Here moet bekeer nie. Dit dit kan nie (00:21:28) gebeur nie. Daar is geen boodskap in die (00:21:31) natuur hoe mense kan kom tot die (00:21:33) aanbidding van God nie of hoe Hy aanbid (00:21:35) moet word nie. En dit is hier waar die (00:21:38) spesiale openbaring (00:21:40) van die Here inkom. Die woord, die (00:21:43) besondere openbaring. (00:21:45) En daarom verander Dawid skielik van (00:21:48) fokus. (00:21:50) van die skepping af na die herskepping, (00:21:54) van die natuur af na die skriftuur wat (00:21:58) hierdie herskepping bring om die Here te (00:22:01) erken. Want dit is net in die woord waar (00:22:03) mense gebring kan word tot die (00:22:06) verheerliking van die Here. Elke mens (00:22:08) kort die heerlikheid van God wat (00:22:10) geopenbaar word in die woord om tot die (00:22:12) verheerliking van God te kom. Elke mens (00:22:16) het nodig om te bekeer en bekeer te word (00:22:20) deur die woord om tot die erkenning van (00:22:22) God te kom. (00:22:24) ook die eer van God se werk in die (00:22:26) skepping. (00:22:29) Wat hier opgelet moet word (00:22:32) die woord van God voor die sondeval ook (00:22:35) nodig was om God reg te ken. (00:22:40) Adam en Eva het deur die skepping die (00:22:43) regte kennis van God se heerlikheid (00:22:46) gekry. Hulle sondelose mense het gekyk (00:22:49) na die skepping. Hulle kon die Here se (00:22:51) heerlikheid sien. Maar die wil van God, (00:22:55) hoe hulle moet lewe (00:22:57) moes God deur die woord aan hulle bekend (00:23:00) maak. (00:23:02) Die woord was nog altyd nodig. Kom ons (00:23:07) kyk dan na die uh volgende gedeelte van (00:23:10) die psalm om te sien hoe God sy (00:23:12) heerlikheid deur sy woord openbaar. Vers (00:23:15) 8 sê um uh so vanaf vers 8 tot 15 (00:23:19) kommunikeer die Here sy heerlikheid uh (00:23:22) deur die woord en dit is die enigste (00:23:25) manier ook dan hoe die mens deur die (00:23:27) woord dan ook die Here se heerlikheid (00:23:29) kan erken. (00:23:31) Die eerste opvallende woord en miskien (00:23:34) het julle dit raakgesien (00:23:36) wanneer dit praat oor hierdie skrifwoord (00:23:38) die spesiale openbaring wat die (00:23:41) herskepping br is die woord Here. (00:23:45) Hierdie naam vir God kom sewe keer voor. (00:23:48) In vers 2 is die algemene naam van God (00:23:52) gebruik wat L is. (00:23:56) Maar vanaf vers 8 word die naam Here (00:23:59) gebruik. (00:24:01) Dit is God se verbondsnaam. Dit is die (00:24:03) God wat Homself persoonlik bekend maak (00:24:07) aan sy uitverkore mense. Dit is hierdie (00:24:10) God wat intree in 'n verhouding met (00:24:12) sondaar mense hulle beloftes gee, hulle (00:24:15) kom red. (00:24:18) Die skepping maak dit duidelik dat God (00:24:20) bestaan. (00:24:22) Dat elke mens ook skuldig en sonder (00:24:24) verskoning is. Dis die L. Maar dit is (00:24:29) die kennis van die Here wat mense red. (00:24:33) Daarom die woord Here. (00:24:39) Die woord van die Here is volmaak. En (00:24:41) daar word van in verse 8 tot 10 word (00:24:43) daar ses beskrywings gegee oor die (00:24:46) volmaaktheid, die genoegsaamheid van die (00:24:48) skrif wat baie verder as die natuur (00:24:51) openbaring gaan. Dit is so die son, die (00:24:54) hemele en die uitspansel (00:24:57) uh skree uit basuin uit die oneindige (00:25:01) krag en die van God en en God se (00:25:04) bestaan, maar dit is die woord van God (00:25:06) wat nodig is om aan die mens (00:25:11) die bekering te gee dat hy hierdie (00:25:14) heerlikheid van God erken. (00:25:17) Die mens gaan nie van nature God erken (00:25:20) nie. (00:25:22) Hy kan nie, (00:25:26) hy kan nie die heerlikheid van God en hy (00:25:29) sal ook nie die heerlikheid van God van (00:25:31) nature (00:25:33) herken nie. (00:25:35) So hierso is die eerste beskrywing van (00:25:37) God se woord. (00:25:39) Die wet van die Here in vers 8 is (00:25:41) volmaak. Dit verkwik die siel. Die woord (00:25:44) wat hier met wet vertaal word is die (00:25:46) woord tora. En dit is nou die eerste vyf (00:25:49) boeke van die Bybel. Dit staan bekend as (00:25:52) die Tora. En daarin vind ons nie net (00:25:55) wette nie. Daar is baie wette in die (00:25:57) eerste vyf boeke van die Bybel. Baie (00:25:59) wette. Ons kry Eksodus 20, ons kry um (00:26:02) Deuteronomium 5 en al die ander uh wette (00:26:05) in terme van die aanbidding van die (00:26:06) Here. (00:26:08) Maar wat ook in daai eerste vyf boeke (00:26:10) bekend gemaak word is die verlossing. (00:26:13) Alreeds daar in die paradys net na die (00:26:15) sondeval word dit baie duidelik gegee as (00:26:19) dat die Here belowe (00:26:21) die slang se kop vermorselaar (00:26:25) die wat uit die vrou gaan kom. (00:26:30) En hierso in hierdie Tora (00:26:33) vind ons die onderrig oor wie die Here (00:26:35) is en hoe Hy met sondaar mense werk en (00:26:38) hoe Hy dan ook sondaar mense gaan red (00:26:41) uiteindelik om Hom te aanbid. Dit is tog (00:26:44) wat ons sien. Uiteindelik is dit die (00:26:46) volk wat uit Egipteland uit bevry word (00:26:49) om die Here te aanbid, om Hom eer te (00:26:52) gee, om te herken wie Hy is. En dit is (00:26:56) hierdie onderrig wat volmaak is. Dis die (00:26:58) skrif wat volmaak is en dit kort niks (00:27:00) nie. Dit is genoegsaam om ons te leer (00:27:03) hoe om die Here te eer. (00:27:09) En dit is een van die doele van die Tora (00:27:11) is om die Here te eer. Maar maar maar (00:27:13) hoe kom jy daar daarby uit? Dit is om (00:27:15) die siel te verkwik. Dis om die siel (00:27:18) nuut te maak. Dit is om die siel te (00:27:20) bekeer. Om die siel te wederbaar. Om die (00:27:22) innerlike mens te vernuwe. Die woord van (00:27:25) God is so volmaak dat dit herskepping (00:27:29) bring. (00:27:31) Die wet van die Here is volmaak. Dit (00:27:34) verkwik die siel. (00:27:37) Dit is die woord van die Here wat (00:27:39) herskepping bring. Die Here het geskep, (00:27:42) maar daar is die sondeval gewees. En dit (00:27:44) is deur die woord dat daar nou (00:27:46) herskepping kom deur die Bybel. En dan (00:27:49) en dan spesifiek ook deur die Tora. Dit (00:27:52) is tog die Tora wat die kerk in die Ou (00:27:54) Testament gebruik om die evangelie te (00:27:56) bring. (00:27:59) Baie duidelik. Hebreërs 4 nê 4:2 waar (00:28:01) dit sê hulle was ongehoorsaam aan die (00:28:03) evangelie, die mense in die woestyn. (00:28:06) Waar met hulle gesit? Hulle het met die (00:28:07) tora gesit. Hulle het met die eerste vyf (00:28:08) boeke gebring gesit. En natuurlik het (00:28:11) ons nou eintlik maar 'n uitbreiding van (00:28:14) daardie en en 'n en 'n en 'n voortgaan (00:28:17) van daardie evangelie boodskap 'n uh (00:28:21) 'n duideliker openbaring. (00:28:23) Die punt is dit is net die woord van God (00:28:25) wat mense tot bekering sal bring en die (00:28:28) Here sal erken wie Hy is en nie die (00:28:31) natuur nie. Die natuur kan dit nie doen (00:28:33) nie. Nou het ons die tweede beskrywing (00:28:36) van God se woord daar in vers 8 die (00:28:39) tweede gedeelte. Die getuienis van die (00:28:41) Here is gewis. Dit gee wysheid aan die (00:28:43) eenvoudige. (00:28:44) Die getuienis van die Here is vas. Dit (00:28:47) is gewis. Dit is nie sinkende sand nie, (00:28:49) maar standvastig, stewig, seker. En dit (00:28:52) gee wysheid aan die eenvoudige, aan die (00:28:54) een wat kwesbaar is vir valse leer. En (00:28:57) is ons almal nie maar kwesbaar nie? Kyk (00:28:59) na die woord van God. Dit is waar ons (00:29:02) sekerheid het. Dit is waar ons (00:29:03) standvastigheid het. Die derde (00:29:05) beskrywing van die woord, vers 9. Die (00:29:08) bevele van die Here is reg. Hulle verbly (00:29:11) die hart. Die bevele wys vir ons die (00:29:13) regte pad deur die komplekse paaie van (00:29:16) die lewe. Dit wys ons altyd in die regte (00:29:18) rigting. Die rigting wat God vreugde (00:29:22) gee. En soos dit God vreugde gee, verbly (00:29:24) dit ons hart. Dit maak die innerlike (00:29:26) mens opgewonde. (00:29:29) Die bevele van die Here is reg. Hulle (00:29:30) verbly die hart. Die vierde beskrywing (00:29:33) van God se woord. Vers 9, die einde. Die (00:29:35) gebod van die Here is suiwer. Dit verlig (00:29:37) die oë. (00:29:38) Dit is nie, dis nie vuil en morsig nie, (00:29:40) maar duidelik. Dit skyn helder. Dit gee (00:29:42) lig aan die oë. Dit is nie, dit maak jou (00:29:44) nie seer nie. Jy die gebooie van die (00:29:46) Here (00:29:48) gaan jou nie seer maak nie. Dis mooi wat (00:29:50) kom van 'n goeie God af. Die die gebooie (00:29:52) is mos goed aan. Dit gee lig aan die oë. (00:29:54) Dit verlig almal wat die woord van die (00:29:57) Here volg. Hulle is 'n lamp vir 'n mens (00:29:59) se voet en 'n lig vir jou pad. (00:30:02) Psalm 119 vers 105. U woord is 'n lamp (00:30:06) vir my voet en 'n lig vir my pad. (00:30:10) Die vyfde beskrywing van God se woord. (00:30:12) Vers 10. Die vrees van die Here is rein. (00:30:15) Dit bestaan tot in ewigheid. Die vrees (00:30:18) van die Here staan vir die woord van God (00:30:20) hier. Hier word die gevolg van die (00:30:23) oorsaak genoem. beteken (00:30:26) as jy die Here vrees um die die gevolg (00:30:30) van die woord, die gevolg van die skrif (00:30:34) is die vrees van die Here. (00:30:37) Dis wat hier gesê word. En wat is die (00:30:39) vrees van die Here? Die ware kennis van (00:30:41) die woord van God bring vrees van die (00:30:43) Here. 'n besef van God se oordeel, maar (00:30:46) ook 'n besef van sy verlossing wat net (00:30:49) in Jesus is. En dis nie, dis nie 'n (00:30:51) bankvrees nie. Dit is 'n dis 'n (00:30:54) erkenning van jou toestand en 'n (00:30:56) erkenning van verlossing. (00:31:00) Gevolg gee dit 'n begeerte om volgens (00:31:03) die gebooie van God te lewe. Die woord (00:31:06) van die Here sal nooit vergaan nie en (00:31:08) dit bestaan tot in ewigheid. (00:31:12) Die vrees van die Here is rein. Dit (00:31:14) bestaan tot in ewigheid. Dit kan nooit (00:31:16) aangepas word nie. Dit kan nooit (00:31:18) opgedateer word nie. Daar daar hoef nie (00:31:21) verskoning voor gevra te word nie. Dit (00:31:24) sal vir ewig waar en relevant wees. Die (00:31:27) hemele en die aarde sal verbygaan, maar (00:31:29) my woorde sal nooit verbygaan nie. (00:31:32) Markus 13 vers 31. (00:31:41) Die sesde beskrywing van God se woord is (00:31:43) die verordeninge van die Here is (00:31:45) waarheid. Tsame is hulle regverdig. Dit (00:31:49) beteken maar net die woord van die Here (00:31:51) is is betroubaar. Hulle is regverdig. (00:31:54) Dit gee God se standaard vir die (00:31:56) daaglikse lewe. In hierdie beskrywings (00:31:58) van die woord is die gevolgtrekking dat (00:32:00) die woord volmaak is. Dit is genoeg. Net (00:32:03) die woord van God bekeer en die woord (00:32:05) van God wys hoe om nou vir God te lewe. (00:32:08) Geen ander openbaring nie. Die skepping (00:32:11) kan dit nie doen nie. Net die woord. En (00:32:14) as ons kyk na die beskrywings van die (00:32:16) woord wat vir ons wys hoe volmaak die (00:32:18) woord is, dan is dit duidelik. Vers 11. (00:32:21) Hulle is begeerliker as goud as baie fyn (00:32:24) goud. So hierdie woord van die Here is (00:32:27) so duidelik voor ons oë afgeskets. Alle (00:32:30) kante is gedek. En dan kan ons maar net (00:32:32) herken hierdie woord van die Here is (00:32:34) begeerliker as goud. Ja. As baie fyn (00:32:37) goud. Dit is meer begeerliker as enige (00:32:41) iets wat hierdie wêreld kan offer. In (00:32:44) die skrif word dit baie keer mos word (00:32:46) rykdom welvaart voorgestel met goud. En (00:32:49) dan die skrif is begeerliker as goud. (00:32:53) Dis baie meer werd as die beste goud. (00:32:55) Maak nie saak of jy 'n duisend goue (00:32:57) muntstukke het of goue stawe nie. As jy (00:33:00) die woord het, het jy baie meer. (00:33:03) Want dit is (00:33:05) dit wat jou jou hart kan verkook. Dit is (00:33:09) dit wat jou leer van wie die Almagtige (00:33:11) is. (00:33:14) En hierdie hierdie woord is soeter as (00:33:17) heuning en heuningstoop. Die woord van (00:33:19) die Here versadig die mens se geestelike (00:33:21) honger. En dit maak jou nie net (00:33:23) versadigd nie, dit gee vreugde in (00:33:26) oorvloed. Want heuning is tog soeten. (00:33:29) Dit is net die skrif wat kan red en (00:33:30) ewige vreugde gee. Niks anders nie. Die (00:33:33) woord is nie net nodig om gered te word (00:33:35) nie. Dit is ook nodig vir die persoon (00:33:37) wat alreeds gered is. Want dit waarsku. (00:33:40) Dit is kragtig vir die gelowige. In vers (00:33:43) 12 sien ons dit ook. word u kneg (00:33:45) daardeur gewaarsku. So die kneg is (00:33:48) hierdie gelowige. Ons het die woord nog (00:33:50) steeds nodig. Al is jy gered, jy word (00:33:52) daardeur gewaarsku. En in die (00:33:55) onderhouding daarvan is groot loon. Dit (00:33:58) is wat ons noem die genadeloon. Soos die (00:34:00) Here uit dankbaarheid volg wat Hy vir (00:34:03) ons kom doen het, is daar loon. Daar's (00:34:05) daar's daar's daar's natuurlik hierdie (00:34:08) hierdie versekering soos ons die woord (00:34:11) van die Here wil navolg en die Here um (00:34:14) wil eer en vreugde in Hom vind, dan is (00:34:17) daar hierdie loon, hierdie terugvoer en (00:34:18) sê ek kan sien die Here werk in my hart. (00:34:22) So daar's daai geloofsversekering. (00:34:25) Maar daar is ook die die die loon, die (00:34:28) genadeloon wat gelowiges gaan kry in die (00:34:31) hemel, nê? Daar is ook daardie (00:34:34) bekendmaking vir gelowiges wat nou (00:34:37) getrou is, (00:34:40) wat 'n wat 'n groter loon ook in die (00:34:42) hemel sal ontvang. (00:34:44) Maar hierdie (00:34:46) woord word um kan ons gebruik om ons te (00:34:50) waarsku. (00:34:52) Dit waarsku ons teen versoeking. Dit dit (00:34:55) sê vir ons pasop vir hierdie. So voordat (00:34:58) ons in hierdie gat val, voordat ons (00:35:00) seerkry, is dit die woord wat kom en sê (00:35:03) hierso is gevaar. (00:35:05) Dis nie net die woord wat sê jy't (00:35:07) gesondig en jy jy moes nie dit gedoen (00:35:10) het nie. Dit is daar is hierdie (00:35:12) waarskuwing. (00:35:14) Dit is mos dan wys om die woord van die (00:35:15) Here te bestude te bestudeer. Want dit (00:35:19) is die woord van die Here wat ons wat (00:35:22) ons natuur openbaar, ons versoekinge (00:35:25) openbaar en weet wat vir ons 'n groot (00:35:29) struikelblok kan wees. En wanneer ons (00:35:32) die woord van die Here volg, ja, dan is (00:35:35) daar hierdie groot seëninge. Daar's (00:35:36) hierdie, daar's hierdie groot loon. (00:35:41) Dit openbaar sonde. Die woord openbaar (00:35:44) sonde. Die afdwalinge, wie bemerk hulle? (00:35:49) Hierdie is 'n hierdie is 'n retoriese (00:35:51) vraag. Wie gaan sy sondes self besef? (00:35:56) Jy gaan nie. Jy kan nie. Dit is die (00:36:00) woord van die Here wat ons nodig het om (00:36:03) ons sondes te besef. En dit is dus slegs (00:36:06) die woord wat dan vir ons leer ook dan 2 (00:36:09) Timoteus 3:1 hoe om goeie werke te doen. (00:36:14) Slegs die persoon wat die skrif lees, (00:36:15) studeer en oor die skrif nadink, hy gaan (00:36:18) sy sonde besef. (00:36:20) Dit is die skrif wat hierdie skerp lig (00:36:22) is op ons sondes. Dit is die skrif wat (00:36:24) die mense se sondes in hierdie lewe (00:36:26) uitwys en aanspreek en die oplossing (00:36:29) gee. Spreek my vry van die wat verborge (00:36:33) is. En soos ons soos ons dan ons ons (00:36:35) sonde leer ken, besef ons al meer hoe (00:36:37) baie sondes ons het en hoe baie en hoe (00:36:40) baie sondes ons het waarvan ons nie eers (00:36:42) weet nie. (00:36:45) Dis die skrif wat dit openbaar. En dan (00:36:47) is dit (00:36:49) die skrif dan wat hierdie behoefte wat (00:36:52) die sondaar indring om te bely en te sê (00:36:56) Here wees my genadig. Want die skrif sê (00:37:00) ook (00:37:03) bely jou sondes en bekeer na Jesus en jy (00:37:06) sal gered word. (00:37:12) Skrif weerhou ons van sonde. Vers 14. (00:37:15) Hou u kneg ook terug van moedswillige (00:37:16) sondes deur die woord. Laat dit nie oor (00:37:19) my heers nie. Dan sal ek onbestraflik (00:37:22) wees en vry van groot oortreding. Dis (00:37:24) nou vers 14. Ons almal doen sonde. (00:37:28) Die groot probleem is wanneer iemand (00:37:30) volhard in moedswillige sonde. En hoe (00:37:33) gaan jy (00:37:35) nie volhard in moedswillige sonde nie? (00:37:37) Dis nie om te gaan mediteer daar êrens (00:37:40) op 'n plaas êrens in die natuur en dan (00:37:43) agter kom dat jy die moedswillige sonde (00:37:45) nie. Dis weereens die skrif. Ons het die (00:37:47) skrif nodig om ons te bekeer van hierdie (00:37:51) volhardende sonde. Dink aan Dawid. Hy't (00:37:54) die woord van die Here nodig gehad deur (00:37:57) Natan om te bekeer van hierdie sonde. (00:38:06) Dawid sluit hierdie psalm af met vers (00:38:08) 15. Laat die woorde van my mond en die (00:38:10) oordenking van my hart wel welbehaaglik (00:38:13) wees voor U aangesig, o Here, my rots en (00:38:16) my verlosser. Dit is net deur die woord (00:38:19) soos toegepas deur die Heilige Gees in (00:38:21) jou dat jou mond se woorde vir God (00:38:24) aanneemlik kan wees. (00:38:27) Laat die woorde van my mond, dit is die (00:38:30) woorde van die skrif in my mond en die (00:38:32) oordenking van my hart, skrif se woorde (00:38:35) in my hart welbehaaglik wees voor U (00:38:37) aangesig, o Here, my rots en my (00:38:40) verlosser. (00:38:43) Die enigste manier hoe jy die woord toe (00:38:45) to pas in jou lewe is as jy die Here as (00:38:48) jy rots en verlosser ken wat die woord (00:38:50) ook openbaar. (00:38:54) En dit is slegs hierdie vlees geworde (00:38:57) woord wat (00:39:00) die mens nou in staat gestel het om die (00:39:04) Here te om die woord dan ook aan te (00:39:09) neem. (00:39:13) Die woord maak hierdie verlosser bekend (00:39:16) en dit is die Here Jesus wat God se (00:39:19) heerlikheid (00:39:20) kom wys het wat so duidelik in 2 (00:39:23) Korintiërs 4:6 vir ons uitgewys word. (00:39:26) Want God wat gesê het dat daaruit (00:39:29) duisternis lig moet skyn. Dit is Hy wat (00:39:32) in ons harte geskyn het om die (00:39:34) verligting te bring van die kennis van (00:39:39) die heerlikheid van God. So Hy het dit (00:39:42) gebring. (00:39:44) Maar hoe kan ons nou as gelowiges (00:39:47) die heerlikheid van God erken (00:39:51) in die aangesig van Jesus Christus? So (00:39:54) soos ons na Christus kyk, die vlees (00:39:57) geworde woord. Jy kan nie die skrif (00:40:00) woord en die vleesgeworde woord van (00:40:02) mekaar skei nie, want dit is die (00:40:04) skrifwoord wat getuig van die skrif van (00:40:07) die vleesgeworde woord. En soos ons dan (00:40:10) na Jesus kyk en wat hy kom doen het en (00:40:12) die ou die ou testament gelowiges het (00:40:14) vorentoe gekyk. So hulle het gekyk na (00:40:17) Jesus en wanneer jy dit kyk dit dit is (00:40:19) dan hy wat dan vir ons duidelik die (00:40:22) kennis van die heerlikheid van God wys. (00:40:25) Want dit is in Hom wat ons God se genade (00:40:27) sien. Sy oordeel nê. Dit is Jesus wat (00:40:29) gestraf moes word. Dit is ook Jesus wat (00:40:33) gaan kom oordeel. Maar dit is ook dat (00:40:37) Jesus gegee is dat ons nou genade by God (00:40:41) het. (00:40:43) Hy het kom wys die Here die verbondsgod (00:40:47) dat daar hierdie genade aan sondaar (00:40:51) mense gewys kon word en dat sondaar (00:40:53) mense nou in 'n verhouding met hierdie (00:40:55) almagtige God kan staan. (00:40:59) Die Skepper het skepping geword. Hy't (00:41:03) die gestalte van skepping aangeneem. Hy (00:41:06) het mens geword. aan die kruis gesterf (00:41:08) vir sondaar mense soos ek en jy sodat (00:41:12) mense in 'n versoenende verhouding met (00:41:14) die Skepper die Here kan staan. Johannes (00:41:16) 1:14. En die woord het vlees geword en (00:41:20) het onder ons gewoon en ons het sy (00:41:22) heerlikheid aanskou. 'n Heerlikheid soos (00:41:25) van die eniggeborene wat van die Vader (00:41:27) kom. Vol van genade en waarheid. (00:41:32) Eers wanneer iemand Jesus hierdie vlees (00:41:35) geworde geworde woord ken, sal mense God (00:41:39) eer vir wie Hy is. Sy eienskappe erken (00:41:42) soos verkondig deur die skepping en dan (00:41:46) Hom eer en vir ewig geniet. (00:41:51) So wat's die middele waardeur ons God (00:41:52) ken? God ken is die skepping (00:41:56) en sy woord. (00:41:58) daardie tweede middel. In daai tweede (00:42:01) middel maak hy hom deur sy heilige en (00:42:04) goddelike woord nog duideliker en meer (00:42:06) volkome aan ons bekend. En wel soveel (00:42:10) soveel as wat vir ons in hierdie lewe (00:42:13) nodig is tot sy eer en tot die saligheid (00:42:16) van hulle wat aan Hom behoort. Kom ons (00:42:20) bid saam. Yeah.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *